"I believe that quiet, understated elegance and style encourages
the individual to project confidence. As an Independent Chata
Romano Consultant, I strive to instil that aire about you, allowing
you to relish and savour the beauty of life – with self-belief."
"Now I know which styles suit me and which styles don't.
I only buy what is
right for me and now wear everything with confidence. I should
have done this years' ago." Marianne Muhl
– Kroondal
"Die klerekas beplanning
het vir my 'n nuwe wêreld oopgemaak, veral wat meng en pas
aanbetref. Ek gebruik my kleurkaart baie en dit help my voorwaar
om nie enige kledingstuk te koop nie. Die figuur ontleding
help my baie, veral wat die fyner aspekte aanbetref. Dankie
dat ek die voorreg gehad het om jou te sien." Anli
Grobler – Thabazimbi
"Ek wil net weer
dankie sê vir Vrydag. Dit was vir my wonderlik. Ek het baie
geleer. Almal het iets te sê oor Vrydag en wat hulle gaan
verander en selfs is daar wat reeds verander het. Sterkte
vir jou werk – dit is goed om iets te doen wat ander mense
goed laat voel. Doen so voort!" Izette Schouwstra
– Potchefstroom