Endorsements
"Hendrina was professional, stylish and made me feel
good about myself. I bought my first correct outfit which
was the opposite of what I was used to, but after a few compliments
from my colleagues, I felt like a new person and good about
myself with confidence."
Debbie Booysen
"Hendrina is an excellent consultant and knows what
she is talking about."
Lizette Engelbrecht
"Ek het baie geleer en is gemotiveerd om my klerekas
reg te ruk. Nou kan ek mix & match met gemak en selfvertroue."
Marthie Viljoen
"Dit was baie interressant en vol kennis, veral die
kleure wat my veltoon die beste pas, asook haarkleur en
styl. Nou kan ek bietjie meer waag met kleure."
Annelie Strydom
"Hendrina het my baie gehelp. Ek het omtrent my hele
klerekas vervang en ek dra ook nie meer my klere te groot
nie."
Jakkie Boshoff
"Ek is baie bly ek het die konsultasie laat doen.
Ek weet nou wat ek kort om meer te meng & pas en nie
meer 'n kas vol klere te hê wat nie bymekaar pas nie."
Elana Fulscher
"Ek word ouer en dra gewoonlik net denims met hemde.
Na die konsultasie sal ek meer "smart" aantrek
saam met my denims en my uitrusting opkikker met belde en
mooi skoene."
Gerida dos Santos
|